1 Samuel 31:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die Filistyne die volgende dag kom om die gesneuweldes te plunder, kry hulle Saul en sy drie seuns nog daar lê op die gebergte Gilbóa.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:7-9