1 Samuel 30:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wie sou in hierdie saak na julle luister? Want soos die deel van die wat in die geveg aftrek, so is ook die deel van die wat by die pakgoed bly; gelykop moet hulle deel.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:17-29