1 Samuel 30:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Dawid het gesê: Julle mag nie so maak nie, my broers, met wat die Here ons gegee het, en Hy het ons bewaar en die bende wat ons oorval het, in ons hand gegee.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:16-31