1 Samuel 28:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Saul het plotseling in sy volle lengte op die grond geval en baie bevrees geword deur die woorde van Samuel; buitendien was daar geen krag in hom nie, want hy het die hele dag en die hele nag geen brood geëet nie.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:17-25