1 Samuel 28:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal Israel ook saam met jou in die hand van die Filistyne gee, en môre sal jy met jou seuns by my wees; ook die leër van Israel sal die Here in die hand van die Filistyne gee.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:10-21