1 Samuel 27:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het by Agis gebly in Gat, hy en sy manne, elkeen met sy huisgesin; Dawid met sy twee vroue, Ahínoam uit Jísreël en Abígail, die vrou van Nabal, die Karmeliet.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-9