1 Samuel 27:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dawid maak toe klaar, en hy saam met die seshonderd man wat by hom was, het deurgetrek na Agis, die seun van Maog, die koning van Gat.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-11