1 Samuel 26:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe neem Dawid die spies en die waterkruik van Saul se koppenent weg, en hulle het heengegaan sonder dat iemand dit sien of merk of wakker word; want hulle was almal aan die slaap, omdat ’n diepe slaap van die Here op hulle geval het.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:5-17