1 Samuel 26:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Mag die Here my bewaar dat ek my hand aan die gesalfde van die Here sou slaan! Maar neem nou tog die spies wat aan sy koppenent is, en die waterkruik, en laat ons weggaan.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:10-19