1 Samuel 25:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Abígail maak toe gou klaar, en sy het op die esel gery met haar vyf diensmeisies wat op haar voetspoor volg, en agter die boodskappers van Dawid aangegaan. En sy het sy vrou geword.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:34-44