1 Samuel 25:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy het opgestaan en met haar aangesig na die aarde gebuig en gesê: Hier is u dienares as slavin om die voete van my heer se dienaars te was.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:35-44