1 Samuel 25:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vergeef tog die oortreding van u dienares, want die Here sal sekerlik vir my heer ’n bestendige huis stig, omdat my heer die oorloë van die Here voer en in u hele lewe in u geen kwaad gevind is nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:21-32