1 Samuel 25:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En laat nou hierdie geskenk wat u dienares vir my heer gebring het, aan die jongmanne gegee word wat op my heer se voetspore rondtrek.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:23-29