1 Samuel 25:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dawid het al gedink: Net verniet het ek alles wat aan hierdie man behoort, in die woestyn beskerm, sodat daar nooit iets van sy goed vermis is nie; en hy vergeld my kwaad vir goed.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:16-28