1 Samuel 25:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl sy op die esel ry en in ’n kloof van die berg afdaal, kom Dawid en sy manne meteens af haar tegemoet, sodat sy hulle teëgekom het.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:16-22