1 Samuel 24:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN daarvandaan het Dawid opgetrek en in die bergvestings van Éngedi gebly.

2. EnN net toe Saul terugkom agter die Filistyne vandaan, is aan hom meegedeel en gesê: Kyk, Dawid is in die woestyn van Éngedi.

1 Samuel 24