1 Samuel 25:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Samuel het gesterwe, en die hele Israel het saamgekom en oor hom gerouklaag en hom begrawe in sy huis in Rama. En Dawid het hom klaargemaak en afgetrek na die woestyn Paran.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:1-8