1 Samuel 23:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het Dawid met sy manne na Kehíla getrek en teen die Filistyne geveg en hulle vee weggedrywe en ’n groot slag onder hulle geslaan. So het Dawid dan die inwoners van Kehíla verlos.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:2-14