1 Samuel 23:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe raadpleeg Dawid die Here nog weer, en die Here het hom geantwoord en gesê: Maak klaar, trek af na Kehíla, want Ek gee die Filistyne in jou hand.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-11