1 Samuel 23:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sluit hulle twee ’n verbond voor die aangesig van die Here; en Dawid het in Hores gebly, maar Jónatan het na sy huis gegaan.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:9-27