1 Samuel 23:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir hom gesê: Vrees nie, want die hand van Saul, my vader, sal jou nie vind nie, maar jy sal koning word oor Israel, en ek sal die tweede onder jou wees; en my vader Saul weet dit ook goed.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:11-22