1 Samuel 22:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook die priesterstad Nob het hy met die skerpte van die swaard verslaan, man sowel as vrou, kind sowel as suigling, ook die beeste en esels en skape met die skerpte van die swaard.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:14-23