1 Samuel 22:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die koning vir Doëg: Tree jy nader en val op die priesters aan. Toe tree Doëg, die Edomiet, nader en hý val op die priesters aan; en hy het op dié dag vyf-en-tagtig man wat die linneskouerkleed dra, gedood.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:15-23