1 Samuel 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jou vader my inderdaad mis, moet jy sê: Dawid het my dringend verlof gevra om gou na sy stad Betlehem te loop, want daar is die jaarlikse offer vir die hele geslag.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:3-14