1 Samuel 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Dawid vir Jónatan: Kyk, môre is dit nuwemaan, en ek moet sekerlik met die koning saam aansit om te eet; maar laat my gaan, dat ek my wegsteek in die veld tot oormôre-aand.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-7