1 Samuel 2:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het ag gegee op Hanna, sodat sy swanger geword en nog drie seuns en twee dogters gebaar het; en die seun Samuel het groot geword by die Here.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:13-30