1 Samuel 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan seën Eli Élkana en sy vrou en sê: Mag die Here jou ’n nageslag gee uit hierdie vrou ter vergoeding van wat aan die Here afgestaan is. Daarop gaan hulle na sy woonplek toe.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:16-22