1 Samuel 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het gaan staan en roep na die slagordes van Israel en vir hulle gesê: Waarom trek julle uit om jul in slagorde op te stel? Is ek nie die Filistyn, en julle dienaars van Saul nie? Kies vir julle ’n man uit, dat hy na my toe afkom.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:2-9