1 Samuel 17:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die steel van sy spies was soos ’n wewersbalk, en die lem van sy spies was van seshonderd sikkels yster, en die skilddraer het voor hom uit geloop.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-17