1 Samuel 17:50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Dawid dan die Filistyn oorweldig met ’n slinger en ’n klip. En hy het die Filistyn verslaan en hom gedood alhoewel daar geen swaard in Dawid se hand was nie.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:48-55