1 Samuel 17:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en Dawid steek sy hand in die tas en neem ’n klip daaruit en slinger, en hy tref die Filistyn in sy voorhoof, sodat die klip in sy voorhoof indring en hy op sy gesig teen die grond val.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:47-55