1 Samuel 17:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl hy met hulle spreek, kom juis die baasvegter — Góliat is sy naam, die Filistyn uit Gat — uit die slagordes van die Filistyne op en spreek daardie selfde woorde, sodat Dawid dit hoor.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:14-33