1 Samuel 17:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop gee Dawid sy pakgoed af onder bewaring van die oppasser van die pakgoed, en hy hardloop na die vegterrein. Toe hy daar aankom, vra hy sy broers na die welstand.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:21-31