1 Samuel 16:22-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. Daarna het Saul na Ísai gestuur om te sê: Laat Dawid tog voor my staan, want hy het guns in my oë gevind.

23. En net wanneer daar ’n gees van God oor Saul kom, neem Dawid die siter en speel met sy hand; dan voel Saul verlig en word beter, en die bose gees wyk van hom.

1 Samuel 16