1 Samuel 15:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel het Saul tot die dag van sy dood nie meer gesien nie, want Samuel het getreur oor Saul; en die Here het berou gehad dat Hy Saul koning gemaak het oor Israel.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:28-35