1 Samuel 15:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Saul vir Samuel: Ek het gesondig, omdat ek die bevel van die Here en u woorde oortree het, want ek was bevrees vir die manskappe en het na hulle geluister.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:16-31