1 Samuel 15:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want wederstrewigheid is ’n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die Here verwerp het, het Hy jou as koning verwerp.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:21-25