1 Samuel 15:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het jou op die pad gestuur en gesê: Gaan heen en tref die sondaars, die Amalekiete, met die banvloek en veg teen hulle totdat hulle vernietig is.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:16-25