1 Samuel 15:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel sê: Is jy, hoewel jy klein was in jou eie oë, nie tog die hoof van die stamme van Israel nie? En die Here het jou as koning oor Israel gesalf.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:15-26