1 Samuel 14:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Jónatan het nie gehoor toe sy vader die manskappe besweer het nie en het die punt van die staf wat in sy hand was, uitgesteek en dit in ’n heuningkoek gedoop en sy hand aan sy mond gebring, en sy oë het helder geword.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:17-36