1 Samuel 14:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die manskappe in die bos kom, was daar oorvloed van heuning; maar niemand het met sy hand aan sy mond geraak nie, omdat die manskappe bevrees was vir die eed.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:25-31