1 Samuel 13:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was geen smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: Anders kan die Hebreërs swaarde of spiese maak.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:16-23