1 Samuel 13:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en een deel het weggedraai op pad na Bet-Horon, en een deel het weggedraai op pad na die grens wat oor die dal Sebóim na die woestyn uitkyk.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:10-23