1 Samuel 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Samuel aan die volk gesê: Getuie is die Here wat Moses en Aäron voortgebring en julle vaders uit Egipteland laat optrek het.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:1-16