1 Samuel 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê hy vir hulle: Die Here is getuie teen julle, en getuie is sy gesalfde vandag, dat julle niks in my hand gevind het nie. En hulle roep: Hy is getuie.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:4-7