1 Samuel 12:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as julle nie na die stem van die Here luister nie en wederstrewig is teen die mond van die Here, dan sal die hand van die Here teen julle wees soos teen julle vaders.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:7-18