1 Samuel 12:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle maar die Here vrees en Hom dien en na sy stem luister en nie wederstrewig is teen die mond van die Here nie en julle self sowel as die koning wat oor julle regeer, die Here julle God maar volg!

1 Samuel 12

1 Samuel 12:12-19