1 Samuel 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Nahas, die Ammoniet, het vir hulle gesê: Op hierdie voorwaarde sal ek die verbond met julle sluit, dat ek julle almal die regteroog uitsteek en dit as ’n skande op die hele Israel kan lê.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-5