1 Samuel 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Nahas, die Ammoniet, het opgetrek en Jabes in Gílead beleër; en al die manne van Jabes het aan Nahas gesê: Sluit met ons ’n verbond, dan sal ons u dien.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-10