1 Kronieke 9:40-44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

40. En die seun van Jónatan was Merib-baäl, en Merib-baäl was die vader van Miga.

41. En die seuns van Miga was: Piton en Meleg en Tagréa.

42. En Agas was die vader van Jaëra, en Jaëra van Alémet en Asmáwet en Simri; en Simri was die vader van Mosa;

43. en Mosa was die vader van Bínea; en sý seun was Refája, sý seun Eleása, sý seun Asel.

44. En Asel het ses seuns gehad, en dít is hulle name: Asríkam, Bogru en Ismael en Seárja en Obádja en Hanan; dit was die seuns van Asel.

1 Kronieke 9